

Verstaan jy my?
Hoe emosionele intelligensie verhoudings verbeter.

Die belangrikste les was ons geleer het is om aan ons verhouding te werk voor dit "NODIG" is. Ons het ongelooflike resultate gesien ná net ’n paar sessies. Die proses het nie net gehelp om uitdagings aan te spreek nie, maar ook om die dieper oorsake daarvan te verstaan en te genees."
"Wat my die meeste bygeval het, was Deon se vermoë om te luister sonder oordeel. Ek het altyd veilig gevoel om my ware self met hom te deel. Sy praktiese benadering het my gehelp om sterker te voel en met doelgerigtheid te funksioneer."
Die Sterker verhoudings metodes is prakties en transformerend. Ons was vasgevang in patrone wat ons teruggehou het, maar die proses het ons gelei om nuwe perspektiewe te sien en op ’n meer oop en doelgerigte manier te dink."
"Dankie vir jou geduld, jou insigte en jou passie, Deon. Jy het my gehelp om ’n beter weergawe van myself te word, en ek sien uit na die pad wat voorlê."
Die Coetzee's
Wat Hierdie Program Uniek Maak

Hierdie werkswinkel is nie net ’n teoretiese gids nie – dit is ’n praktiese, stapsgewyse proses wat jou help om:
Duidelike drome en doelwitte as ’n paartjie te formuleer.
Emosionele intelligensie te ontwikkel en julleself en mekaar beter te verstaan.
Konflik gesond te hanteer en effektief te kommunikeer.
Gesonde grense te stel met familie en vriende.
Finansiële harmonie te bereik en saam vir julle toekoms te bou.
Deelnemers aan hierdie program sê dat hulle nie net hul verhouding verbeter het nie, maar ook persoonlik gegroei het as individue.
Wat Om Te Verwag in die
6 Weke
Pasmaak advies en ondersteuning
Effektiewe strategië
Positiewe groei en ontwikkeling

Die werkswinkel is verdeel in spesifieke weke, elk met ’n unieke tema wat fokus op ’n kernaspek van verhoudings:
Week 1: Begin met ’n Droom
Elke verhouding het ’n visie nodig. Hierdie week help julle om gedeelde drome te formuleer en struikelblokke uit die pad te ruim.
Week 2: Verstaan Emosies en Intelligensie
Leer hoe om jou eie emosies en die van jou maat beter te verstaan, en hoe dit jul verhouding kan versterk.
Week 3: Groei Deur Verhoudingsfases
Ontdek hoe elke verhouding natuurlike fases ervaar – en hoe om hierdie oorgange te navigeer en sterker daaruit te kom.
Week 4: Gesonde Grense met Familie en Vriende
Verhoudings word beïnvloed deur die mense om ons. Hierdie week leer julle hoe om positiewe invloede te koester en negatiewe invloede te beperk.
Week 5: Kommunikeer met Liefde en Respek
Hierdie week fokus op gesonde gesprekvoering, konflikhantering, en hoe om moeilike gesprekke met empatie te benader.
Week 6: Finansiële Harmonie
’n Belangrike deel van enige verhouding is om finansies saam te bestuur. Hierdie week leer julle hoe om finansiële stres te verminder en saam vir julle drome te werk.

Pasmaak advies en ondersteuning
Effektiewe strategië
Positiewe groei en ontwikkeling
⭐⭐⭐⭐⭐
"Hierdie werkswinkel het ons verhouding gered. Ons het geleer hoe om beter met mekaar te praat en saam drome te bou. Ons voel weer soos ’n span."
⭐⭐⭐⭐⭐
"Wat ’n transformerende ervaring! Ons verstaan nou ons eie emosies en hoe ons mekaar beïnvloed. Dit het alles verander."
⭐⭐⭐⭐⭐
"Hierdie program is nie net ’n gids vir jou verhouding nie, maar ook vir jou persoonlike groei. Ons het soveel oor onsself en mekaar geleer."
⭐⭐⭐⭐⭐
“As jy vasgevang voel, as jy soek na 'n manier om die geraas van die wêreld te stil en jou verhouding of lewe weer betekenis te gee, is Deon die gids wat jy nodig het. Sy werk gaan nie net oor oplossings nie – dit gaan oor jou uiteindelike groei en vervulling.”
Vir Wie Is Hierdie Program?
Konflik hantering
Ontwikkel Empatie
Resilience en Liefde
Hierdie werkswinkel is vir mense wat:
Droom van ’n sterker, meer vervullende verhouding.
Uitdagings ervaar en nie weet hoe om dit te oorkom nie.
Hul kommunikasie wil verbeter en konflik gesonder wil hanteer.
Saam vir ’n gedeelde toekoms wil bou.
Of julle al jare lank saam is, of pas begin het, hierdie program gee julle die gereedskap om ’n verhouding vol liefde, respek en betekenis te bou.
Ontmoet die Coach

Neuro-Life Coach
International Coaching Registar
Pastorale Berader
Wie is Deon Nieman?
Deon Nieman is ’n ervare mentor, fasiliteerder en afrigter wat paartjies inspireer om hul verhoudings te versterk en meer betekenisvol te maak. Meer as drie dekades getroud (met een vrou) met Jolette en twee seuns (jong manne) Gideon en Rust.
Met ’n passie vir groei en harmonie, lei Deon paartjies deur ’n praktiese en transformerende program wat jou verhouding help floreer.
Deon se lewensfilosofie is eenvoudig:
"As ek die bes moontlike weergawe van myself is, maak ek die lewe meer draaglik vir myself én vir die mense om my."
Hy glo dat sterk verhoudings nie net die hoeksteen van gesonde gesinne is nie, maar ook van ’n vervullende lewe. Deur hierdie program help hy jou en jou maat om daardie potensiaal te ontdek en te ontsluit.
Persoonlike Groei
Self-Ontdekkings reis
Positiewe Ingesteldheid
Belê in jou eie groei
Aan die einde van hierdie 6 weke sal jy en jou maat:
’n Duidelike visie hê van julle toekoms saam.
Beter verstaan hoe om mekaar se emosies en reaksies te hanteer.
Gereedskap hê om konflik gesond te hanteer.
Saam sterker wees as ooit tevore.
Verstaan jou rol in verhoudings en die impak van jou optrede.
Kry insig in mense se gedrag en leer hoe om beter te reageer.
Ontwikkel selfvertroue en laat skuld en selftwyfel agter.
Gebruik respekvolle kommunikasie om vertroue en begrip te bou.
Werk aan finansiële harmonie en gedeelde doelwitte.
Registreer nou!
Kundige Advies
Praktiese gereedskap
Gekwalifiseerde Lewensafrigter
Ondersteuning
Lewensveranderende ervaring
Tegnieke wat werk
Ondersteunende gemeenskap
6 Sessies AANLYN duur ongeveer 90 minute
Built with systeme.io | Privacy policy | Legal | Terms and conditions